Betty Grable

Betty Grable
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elizabeth Ruth Grable
Geboorte (1916-12-18)18 Desember 1916
Sterfte 2 Julie 1973 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1929–1973
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Betty Grable (18 Desember 1916 – 2 Julie 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Down Argentine Way (1940), I Wake Up Screaming (1941), The Dolly Sisters (1945), en How to Marry a Millionaire (1953).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy